Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

26 Februarie – 4 Maart

MATTEUS 18-19

26 Februarie – 4 Maart
  • Lied 121 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Pas op dat jy nie jouself en ander laat struikel nie”: (10 min.)

    • Mt 18:6, 7 — Ons moenie ander laat struikel nie (“’n meulsteen, soos wat deur ’n esel gedraai word”, “struikelblokke”, studienotas en media oor Mt 18:6, 7 in nwtsty)

    • Mt 18:8, 9 — Ons moet alles vermy wat ons kan laat struikel (“Gehenna”, studienota oor Mt 18:9 en woordelys, “Gehenna”, in nwtsty)

    • Mt 18:10 — Jehovah weet wanneer ons ander laat struikel het (“die aangesig aanskou van my Vader”, studienota oor Mt 18:10 in nwtsty; w10 11/1 16)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 18:21, 22 — Hoeveel keer moet ons bereid wees om ons broer te vergewe? (“sewe-en-sewentig keer”, studienota oor Mt 18:22 in nwtsty)

    • Mt 19:7 — Wat was die doel van ’n “ontslagbrief”? (“ontslagbrief”, “Skeibrief”, studienota en media oor Mt 19:7 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 18:18-35

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 25-26 ¶18-20 — Wys hoe om die hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE