Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken

Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken

Jesus het maklike illustrasies gebruik om diep geestelike lesse te leer. Maar net nederige mense wil die lesse wat hy geleer het, verstaan en toepas (Mt 13:10-15). Beantwoord die volgende vrae oor elkeen van die illustrasies oor die Koninkryk: Hoe kan hierdie illustrasie my help? Watter uitwerking moet dit op my lewe hê?

DIE KONINKRYK VAN DIE HEMELE IS SOOS . . .