LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Februarie 2019
Voorgestelde gesprekke
Voorgestelde gesprekke oor hoe prakties die Bybel vandag nog is.
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Hou aan om jou gewete op te lei
Ons gewete sal ons baie help as ons dit volgens Bybelbeginsels oplei.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Sien jy God se onsigbare eienskappe duidelik?
Dit wat ons met ons oë sien, weerspieël God se krag, liefde, wysheid, geregtigheid en vrygewigheid.
SKATTE UIT GOD SE WOORD
‘God beveel sy eie liefde by ons aan’
Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir die geskenk van die losprys?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Wag jy “met gretige verwagting”?
Hoe kan jy wys dat jy gereed is vir “die openbaring van die seuns van God”?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Hou aan om gretig te wag met volharding
Wat sal ons help om gretig te wag wanneer ons beproewinge verduur?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Die illustrasie van die olyfboom
Wat word deur die verskillende kenmerke van die simboliese olyfboom voorgestel?
LIVING AS CHRISTIANS
Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om onproduktiewe Bybelstudies te beëindig
Wat moet ons doen as ’n Bybelstudent nie goeie vordering maak nadat hy ’n ruk lank gestudeer het nie?