11-17 Februarie
ROMEINE 4-6
Lied 20 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“God beveel sy eie liefde by ons aan”: (10 min.)
Ro 5:8, 12 – Jehovah het ons liefgehad “terwyl ons nog sondaars was” (w11 6/15 12 ¶5)
Ro 5:13, 14 – Sonde en die dood het as koning geheers (w11 6/15 12 ¶6)
Ro 5:18, 21 – Jehovah het sy Seun gestuur sodat ons die lewe kan verkry (w11 6/15 13 ¶9-10)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ro 6:3-5 – Wat word bedoel met die doop “in Christus Jesus” en die doop “in sy dood”? (w08 6/15 29 ¶7)
Ro 6:7 – Hoekom sal mense wat opgewek word, nie geoordeel word op grond van die sondes wat hulle gepleeg het voordat hulle gesterf het nie? (w14 6/1 10 ¶11)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 4:1-15 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 4).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 6).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys dan vir die persoon ’n publikasie uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 9).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 3 ¶20-24, venster op bl. 34
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 127 en gebed