18-24 Februarie
ROMEINE 7-8
Lied 27 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wag jy ‘met gretige verwagting’?”: (10 min.)
Ro 8:19 – “Die seuns van God” sal binnekort openbaar gemaak word (w12 7/15 11 ¶17)
Ro 8:20 – “Die skepping is aan nietigheid onderwerp . . . op grond van hoop” (w12 3/15 23 ¶11)
Ro 8:21 – Die skepping sal “van die slawerny aan die verderflikheid vrygemaak” word (w12 3/15 23 ¶12)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ro 8:6 – Wat is die verskil tussen “om die vlees te bedink” en “om die gees te bedink”? (w17.06 3)
Ro 8:26, 27 – Hoe reageer Jehovah op “onuitgesproke kreuninge”? (w09 11/15 7 ¶20)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 7:13-25 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hou aan om gretig te wag met volharding”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Ons moet “met volharding hardloop” – Wees vol vertroue dat jy die prys sal ontvang.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 4 ¶1-10
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 72 en gebed