Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ROMEINE 7-8

Wag jy “met gretige verwagting”?

Wag jy “met gretige verwagting”?

8:19-21

  • “Die skepping”: mense wat die hoop het om vir ewig op die aarde te lewe

  • “Die openbaring van die seuns van God”: wanneer die gesalfdes saam met Christus veg om Satan se goddelose stelsel van dinge te vernietig

  • Die “grond van hoop”: Jehovah se belofte van verlossing deur Jesus se dood en opstanding

  • “Van die slawerny aan die verderflikheid vrygemaak”: die geleidelike verlossing van die gevolge van sonde en die dood