4-10 Februarie
ROMEINE 1-3
Lied 88 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hou aan om jou gewete op te lei”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Romeine.]
Ro 2:14, 15 – Elke mens het ’n gewete (lv 16 ¶6)
Ro 2:15 – Ons moet ons gewete oplei sodat dit ons op ’n betroubare manier kan lei (lv 17-18 ¶8-9)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ro 3:4 – Hoe “laat [ons] God waaragtig bevind word”? (w08 6/15 29 ¶5)
Ro 3:24, 25 – Hoe kan “die losprys wat deur Christus Jesus betaal is” die sondes bedek “wat in die verlede plaasgevind het”? (w08 6/15 29 ¶6)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 1:1-17 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Natuurlik maar respekvol, en bespreek dan studie 2 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w06 6/1 12-13 – Tema: Behou ’n realistiese beskouing van jou beperkings en van dié van ander (th studie 7).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Sien jy God se onsigbare eienskappe duidelik?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Die wonderlike skepping leer ons van God – Lig en kleur.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 3 ¶10-19
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 13 en gebed