Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ROMEINE 1-3

Hou aan om jou gewete op te lei

Hou aan om jou gewete op te lei

2:14, 15

Ons gewete sal ons baie help as ons

  1. dit volgens Bybelbeginsels oplei

  2. daarna luister wanneer dit ons aan daardie beginsels herinner

  3. vir heilige gees bid om ons te help om nie verkeerde dinge te doen nie. – Ro 9:1