Susters in Madagaskar gebruik die Goeie nuus-brosjure

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Januarie 2016

Voorgestelde aanbiedings

Idees om Die Wagtoring en die brosjure Goeie nuus wat van God kom! aan te bied. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Ware aanbidding behels harde werk

Visualiseer hoe koning Hiskia ware aanbidding ywerig herstel. Gebruik die diagram, kaart en tydlyn van die gebeure in 2 Kronieke 29-30 om jou te help.

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

Hoe om ’n studie met behulp van die Goeie nuus-brosjure te hou

Vyf maklike stappe om doeltreffende Bybelstudies te hou met behulp van die brosjure Goeie nuus wat van God kom!

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Ons voorreg om plekke van ware aanbidding te bou en in stand te hou

Hoe kan ons ons liefde en ywer vir heilige diens by ons plekke van aanbidding toon?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah waardeer opregte berou

Koning Manasse se opregte berou het goeie gevolge gehad. Vergelyk sy bewind voor sy gevangenskap met sy bewind ná sy vrylating uit Babilon (2 Kronieke 33-36).

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah kom sy beloftes na

’n Tydlyn van die gebeure in Esra 1-5. Die Jode keer ondanks baie struikelblokke uit Babilon terug, herstel ware aanbidding en herbou die tempel.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah wil gewillige knegte hê

Esra en dié wat saam met hom na Jerusalem gereis het, moes sterk geloof hê, ywerig wees vir ware aanbidding en moed hê. Gebruik die kunswerk en die kaart om hulle reis te visualiseer.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening—Lê die grondslag vir ’n herbesoek

Drie stappe om doeltreffender herbesoeke te doen by diegene wat belangstelling in Bybelwaarheid toon.