18- 24 Januarie
ESRA 1-5
Lied 85 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah kom sy beloftes na”: (10 min.) [Speel die video Inleiding tot Esra.]
Esr 3:1-6—Jehovah se profesieë word altyd bewaarheid (w06 1/15 19 ¶2)
Esr 5:1-7—Jehovah kan sake so bewerk dat dit sy volk tot voordeel strek (w06 1/15 19 ¶4; w86 1/15 9 ¶2; w86 2/1 29 venster)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Esr 1:3-6—Waarom het die Israeliete wat nie aangebied het om na Jerusalem terug te keer nie, nie noodwendig ’n gebrek aan geloof gehad nie? (w06 1/15 17 ¶5; 19 ¶1)
Esr 4:1-3—Waarom wou hulle nie hulp wat aangebied is, aanvaar nie? (w06 1/15 19 ¶3)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: Esr 3:10–4:7 (4 min. of minder)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die laaste artikel in Die Wagtoring aan. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat goed gereageer het toe die die laaste artikel van Die Wagtoring vir hulle aangebied is. Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer ’n Bybelstudie (bh 20-21 ¶6-8).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 40
“Al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word”: (5 min.) Toespraak gebaseer op Matteus 6:33 en Lukas 12:22-24. Nooi verkondigers om kortliks persoonlike ondervindinge te vertel van hoe Jehovah sy belofte nagekom het om in hulle materiële behoeftes te voorsien toe hulle die Koninkryk eerste gestel het.
Jou woord—“Ja en tog Nee”?: (10 min.) Bespreking. (w14 3/15 30-32)
Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 7 ¶1-14 (30 min.)
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)
Lied 41 en gebed