Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25-31 Januarie

ESRA 6-10

25-31 Januarie
  • Lied 10 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jehovah wil gewillige knegte hê”: (10 min.)

    • Esr 7:10—Esra het sy hart voorberei

    • Esr 7:12-28—Esra het voorbereidings getref om na Jerusalem terug te keer

    • Esr 8:21-23—Esra het op Jehovah vertrou om Sy knegte te beskerm

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Esr 9:1, 2—Hoe ernstig was die bedreiging wat ondertrouery met “die volke van die lande” ingehou het? (w06 1/15 20 ¶1)

    • Esr 10:3—Waarom is die kinders saam met die vrouens weggestuur? (w06 1/15 20 ¶2)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Esr 7:18-28 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die Goeie nuus-brosjure aan en bespreek les 8, vraag 1, paragraaf 1. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat die Goeie nuus-brosjure geneem het. Bespreek les 8, vraag 1, paragraaf 2. Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer ’n Bybelstudie deur die Goeie nuus-brosjure, les 8, vraag 2, te gebruik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE