Jehovah wil gewillige knegte hê
Esra het voorbereidings getref om na Jerusalem terug te keer
-
Esra ontvang toestemming van koning Artasasta om na Jerusalem terug te keer om aanbidding van Jehovah daar te bevorder
-
Die koning het Esra “sy hele versoek toegestaan”, alles wat hy vir Jehovah se huis gevra het—goud, silwer, koring, wyn, olie en sout, en dit alles sou vandag meer as ’n miljard rand werd wees
Esra het op Jehovah vertrou om Sy knegte te beskerm
-
Die reis na Jerusalem sou moeilik wees
-
Die moontlike roete was byna 1 600 kilometer lank en het deur ’n gevaarlike gebied geloop
-
Die reis het ongeveer vier maande geneem
-
Almal wat teruggekeer het, moes sterk geloof hê, ywerig vir ware aanbidding wees en moed hê
ESRA HET GEREIS MET . . .
Goud en silwer wat meer as 750 talente geweeg het, gelykstaande ann ongeveer die gewig van drie olifantbulle!
UITDAGINGS TYDENS DIE REIS . . .
Rowerbendes, die woestyn, gevaarlike diere