Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

4-10 Januarie

2 KRONIEKE 29-32

4-10 Januarie
  • Lied 114 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Ware aanbidding behels harde werk”: (10 min.)

    • 2Kr 29:10-17—Hiskia herstel ware aanbidding met ywer

    • 2Kr 30:5, 6, 10-12—Hiskia nooi alle opregtes van hart om vir aanbidding bymekaar te kom

    • 2Kr 32:25, 26—Nederigheid help Hiskia om sy hoogmoed te oorkom (w05 10/15 25 ¶20)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Kr 29:11—Hoe het Hiskia ’n goeie voorbeeld gestel aangaande prioriteite? (w13 11/15 17 ¶6-7)

    • 2Kr 32:7, 8—Wat is die praktiesste stap wat ons kan doen om vir toekomstige moeilikhede voor te berei? (w13 11/15 20 ¶17)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: 2Kr 31:1-10 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die eerste video van die voorgestelde Wagtoring-aanbieding en bespreek waarom dit doeltreffend was. Beklemtoon hoe die verkondiger die grondslag vir ’n herbesoek gelê het. Doen dieselfde met die tweede video van die voorgestelde Wagtoring-aanbieding en dan met die Goeie nuus-brosjure. Verwys na “Hoe om ’n studie met behulp van die Goeie nuus-brosjure te hou”. Spoor verkondigers aan om hulle eie aanbiedings voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 127

  • Ons voorreg om plekke van ware aanbidding te bou en in stand te hou”: (15 min.) Bespreking. Nooi diegene wat al aan Koninkryksaalbouwerk deelgeneem het om kommentaar te lewer oor die vreugde wat hulle ervaar het. Voer kortliks ’n onderhoud met die broer wat reël dat die Koninkryksaal skoongemaak en in stand gehou word, en vra hom wat die plaaslike gemeente se reëlings is.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 6 ¶1-14 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 142 en gebed

    Let wel: Speel die lied asseblief eers een keer deur, en laat die gemeente dan die nuwe lied sing.