16- 22 Januarie
JESAJA 34-37
Lied 31 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hiskia was beloon vir sy geloof”: (10 min.)
Jes 36:1, 4-10, 15, 18-20—Die Assiriërs het Jehovah uitgetart en sy volk gedreig (ip-1 385-388 ¶7-14)
Jes 37:1, 2, 14-20—Hiskia het sy vertroue in Jehovah gestel (ip-1 389-391 ¶15-17)
Jes 37:33-38—Jehovah het sy volk beskerm (ip-1 391-394 ¶18-22)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 35:8—Wat was “die Weg van Heiligheid” en wie is daarop toegelaat? (w08 5/15 26 ¶4; 27 ¶1)
Jes 36:2, 3, 22—Hoe het Sebna ’n goeie voorbeeld gestel as iemand wat dissipline aanvaar het? (w07 1/15 8 ¶6)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 36:1-12
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Mt 24:3, 7, 14—Leer die waarheid aan ander—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) 2Ti 3:1-5—Leer die waarheid aan ander—Gee vir die persoon ’n JW.ORG-kontakkaartjie.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 31-32 ¶11-12—Nooi die persoon na die vergadering.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 91
“O Jehovah, . . . in u het ek my vertroue gestel”: (15 min.) Vrae en antwoorde. Speel eers “O Jehovah, . . . in u het ek my vertroue gestel”—Videogreep.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 7 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 96 en gebed