23- 29 Januarie
JESAJA 38-42
Lied 78 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah gee die vermoeide krag”: (10 min.)
Jes 40:25, 26—Jehovah is die Bron van alle dinamiese energie (ip-1 409-410 ¶23-25)
Jes 40:27, 28—Jehovah is bewus van ons swaarkry en die onregte wat ons ly (ip-1 413 ¶27)
Jes 40:29-31—Jehovah gee krag aan diegene wat op hom vertrou (ip-1 413-415 ¶29-31)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 38:17—In watter sin werp Jehovah ons sondes agter sy rug? (w03 7/1 17 ¶17)
Jes 42:3—Hoe is hierdie profesie in Jesus vervul? (w15 2/15 6 ¶13)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 40:6-17
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) lc—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) lc—Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 38-39 ¶6-7—Toon hoe om die hart te bereik.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 68
“Bid vir Christene wat vervolg word”: (15 min.) Bespreking. Speel eers die video Die herverhoor van Jehovah se Getuies in Taganrog—Wanneer sal die onreg ophou?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 7 ¶10-18 en venster “Programme op WBBR,” en venster “’n Betekenisvolle streekbyeenkoms”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 9 en gebed