1-7 Februarie
LEVITIKUS 26-27
Lied 89 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoe ons Jehovah se seën kan kry”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Le 26:16 – In watter sin het Jehovah Israel met siekte gestraf? (it-2-E 617)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 26:18-33 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 6).
Toespraak: (5 min.) w09 8/1 30 – Tema: Hoeveel moet ek bydra? (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Maak die keuse om Jehovah te dien”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Die pad na toewyding en doop.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 4 ¶1-9, inleidingsvideo, venster 4A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 2 en gebed