11-17 Januarie
LEVITIKUS 20-21
Lied 80 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Le 21:5 – Hoekom het God se Wet selfverminking verbied? (it-1-E 563)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 20:1-13 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Gebed – 1Jo 5:14. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Goeie nuus-brosjure aan en begin ’n Bybelstudie in les 12 (th studie 19).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Beskerm julle huwelik”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Ons moet “met volharding hardloop” – Wees gehoorsaam aan die reëls van die wedloop.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr deel 1, hfst. 3 ¶1-10, inleidingsvideo, venster 3A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 94 en gebed