15-21 Februarie
NUMERI 3-4
Lied 99 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die diens van die Leviete”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Nu 4:15 – Wat is een manier hoe ons kan wys dat ons God vrees? (w06 8/1 23 ¶13)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 4:34-49 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 2).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 15).
Bybelstudie: (5 min.) fg les 12 ¶8 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Toespraak deur ’n ouerman. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, moet daar ’n onderhoud gevoer word met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr deel 2, hfst. 5 ¶1-8, inleidingsvideo
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 63 en gebed