Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die diens van die Leviete

Die diens van die Leviete

Jehovah het die Leviete in die plek van die manlike eersgeborenes van Israel geneem (Nu 3:11-13; it-2-E 683 ¶3)

Die Leviete het baie spesiale voorregte gehad (Nu 3:25, 26, 31, 36, 37; it-2-E 241)

Die Leviete moes tussen die ouderdom van 30 en 50 al die werk doen wat aan hulle toegewys is (Nu 4:46-48; it-2-E 241)

Die mans in Aäron se familie het as priesters gedien. Die res van die Leviete het hulle met hulle pligte gehelp. Dieselfde gebeur vandag in die Christengemeente. Party verantwoordelike mans sorg vir die belangriker geestelike dinge, terwyl ander sorg vir die dinge wat van dag tot dag gedoen moet word.