18-24 Januarie
LEVITIKUS 22-23
Lied 86 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat die seisoenfeeste vir ons beteken”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Le 22:21, 22 – Hoekom moet ons ten volle getrou en lojaal aan Jehovah wees? (w19.02 3 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 23:9-25 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die huisbewoner belangstel (th studie 13).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 9).
Toespraak: (5 min.) w07 7/15 26 – Tema: Wie het die eerste opbrengs van die gars geoes wat na die heiligdom gebring is? (th studie 13).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jaarlikse streekbyeenkomste – Geleenthede om liefde te wys”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Liefde faal nooit”!- internasionale streekbyeenkomste.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 3 ¶11-20
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 9 en gebed