SKATTE UIT GOD SE WOORD
Wat die seisoenfeeste vir ons beteken
Die Pasga en die Fees van die Ongesuurde Brode (Fees van die Ongesuurde Koeke) (Le 23:5, 6; it-1-E 826-827)
Die Fees van die Weke (Pinkster) (Le 23:15, 16; it-2-E 598 ¶2)
Die Huttefees (Le 23:34; w14 5/15 28 ¶11)
Ons kan “net vreugdevol wees” wanneer ons nadink oor wat die eertydse Joodse feeste beteken en hoe Jehovah se beloftes waar sal word. – De 16:15.