22-28 Februarie
NUMERI 5-6
Lied 81 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoe kan jy die voorbeeld van die Nasireërs volg?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Nu 6:6, 7 – Hoe kon Simson aan die dooie liggame raak van dié wat hy verslaan het en nog steeds ’n Nasireër bly? (w05 1/15 30 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 5:1-18 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Jehovah se Getuies — Wie is ons?, maar moenie die video speel nie (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).
Toespraak: (5 min.) w06 1/15 32 – Tema: ’n Ongelooflike ontdekking wat bewys dat die Bybel akkuraat is (th studie 13).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Gaan jy in Maart of April hulppionierdiens doen?”: (5 min.) Bespreking.
Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 27 Februarie: (10 min.) Bespreking. Gee vir almal ’n uitnodiging en gaan deur die inligting. Sê vir almal wat die plaaslike reëlings is om die gebied te dek. Speel die video vir die voorgestelde gesprek. Vra dan vir die gehoor: Wanneer moet ons die video Herdenk Jesus se dood speel? Watter dinge kan vir ons wys dat die huisbewoner belangstel?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 5 ¶9-16
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 36 en gebed