25-31 Januarie
LEVITIKUS 24-25
Lied 144 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die Jubeljaar en toekomstige vryheid”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Le 24:20 – Leer God se Woord ons om mense self te straf as hulle iets slegs aan ons gedoen het? (w09 9/1 22 ¶4)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 24:1-23 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 16).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering, en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
Bybelstudie: (5 min.) fg les 12 ¶6-7 (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
“Toekomstige vryheid – Danksy God en Christus”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Hou jou oë gerig op Jesus terwyl die storm nader kom! – Toekomstige Koninkrykseëninge.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 3 ¶21-30
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 104 en gebed