Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Israelitiese slawe kom gedurende die Jubeljaar terug na hulle familie en hulle grond

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die Jubeljaar en toekomstige vryheid

Die Jubeljaar en toekomstige vryheid

Die Jubeljaar het die Israeliete gehelp om nie vir altyd met skuld en in armoede te lewe nie (Le 25:10; it-1-E 871; sien voorblad)

Die verkoop van grond was basies ’n huurkontrak wat gebaseer was op die waarde van die oeste wat daardie grond sou inbring (Le 25:15; it-1-E 1200 ¶2)

Jehovah het sy volk geseën wanneer hulle die wet van die Jubeljaar gehoorsaam het (Le 25:18-22; it-2-E 122-123)

In die nabye toekoms sal getroue mense al die voordele van die simboliese Jubeljaar geniet wanneer hulle heeltemal van sonde en die dood vrygemaak word. – Ro 8:21.

Wat moet elkeen van ons doen om die vryheid te kry wat Jehovah belowe het?