4-10 Januarie
LEVITIKUS 18-19
Lied 122 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Bly sedelik rein”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Le 19:9, 10 – Hoe het God se Wet die armes gehelp? (w06 6/15 22 ¶11)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 18:1-15 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Gebed – Ps 65:2. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).
Toespraak: (5 min.) w02 2/1 29 – Tema: In watter mate is die beperkings op ’n huwelik tussen familielede wat in die Mosaïese Wet uiteengesit is, vandag op Christene van toepassing? (th studie 7).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Beskerm jou kinders: (5 min.) Toespraak deur ’n ouerman. Speel die video. Noem die lesse wat die video ons leer. – Spr 22:3.
“Ouers, gee julle kinders die kennis wat hulle nodig het”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Bou ’n huis wat sal bly staan — Beskerm jou kinders teen “wat boos is”.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 2 ¶28-31, venster 2A en 2B
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 96 en gebed