8-14 Februarie
NUMERI 1-2
Lied 123 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah organiseer sy volk”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Nu 1:2, 3 – Wat was die doel van die nasionale registrasies in Israel? (it-2-E 764)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 1:1-19 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Praat oor iets waarin die huisbewoner belangstel en lees dan ’n teks wat by die gesprek pas (th studie 12).
Toespraak: (5 min.) w08 7/1 21 – Tema: Hoekom praat die Bybel van die 12 stamme van Israel as daar eintlik 13 stamme was? (th studie 7).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Georganiseer om vir almal te preek”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend – Preek in ’n ander taal. Bespreek ’n paar van die kenmerke van die JW Language®-app met die gehoor.
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 4 ¶10-17
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 1 en gebed