17-23 Januarie
RIGTERS 20-21
Lied 47 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hou aan om Jehovah se leiding te vra”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Rig 20:16 – Hoe is slingervelle in die ou tyd gedurende oorloë gebruik? (w14 5/1 11 ¶4-6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 20:1-13 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 5).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Jehovah se Getuies — Wie is ons?, maar moenie die video speel nie (th studie 17).
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 03: Inleiding en punt 1-3 (th studie 4)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Die skepping versterk ons vertroue in Jehovah se wysheid”: (15 min.) Bespreking. Speel die video’s Is dit ontwerp? Hoe vermy miere verkeersknope? en Is dit ontwerp? Die hommelby se manier van vlieg. Moedig die gehoor aan om die reeks “Is dit ontwerp?” op jw.org gedurende gesinsaanbidding te bespreek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr deel 5, hfst. 19 ¶1-6, inleidingsvideo, venster 19A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 87 en gebed