7-13 Februarie
1 SAMUEL 1-2
Lied 44 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Bid tot Jehovah en sê vir hom hoe jy regtig voel”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Sa 2:10 – Waarom het Hanna gebid dat Jehovah “mag aan sy koning gee” toe daar geen mensekoning oor Israel was nie? (w05 3/15 21 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 1:1-18 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 20).
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 03: Punt 5 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jongmense – Sê vir julle ouers hoe julle regtig voel”: (15 min.) Bespreking. Speel die video My tienerlewe – Hoe kan ek met my ouers praat?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 20 ¶1-8, inleidingsvideo
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 113 en gebed