2-8 Januarie
2 KONINGS 22-23
Lied 28 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoekom moet ons nederig wees?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 23:24, 25 – Watter aanmoediging gee Josia se voorbeeld dié wat ’n moeilike kinderlewe gehad het? (w01 4/15 26 ¶3-4)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 23:16-25 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Gebed – Ps 65:2. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek, en begin ’n Bybelstudie in les 01 van die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Nederig of hoogmoedig? (Jak 4:6): (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat is die verskil tussen nederigheid en hoogmoedigheid? Wat kan ons uit Moses se voorbeeld leer? Hoekom is jy vasbeslote om nederig te bly?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 33
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 23 en gebed