20-26 Februarie
1 KRONIEKE 17-19
Lied 110 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Behou jou vreugde ten spyte van teleurstellings”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kr 17:16-18 – Soos Dawid, waarvan kan ons seker wees? (w20.02 12, venster)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 18:1-17 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Jehovah se Getuies — Wie is ons?, maar moenie die video speel nie (th studie 17).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 09: Punt 4 (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Bespreking. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, nooi die gehoor om ander goeie dinge oor die Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2022-diensjaar te noem. Hou ’n onderhoud met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 38: Punt 1-4
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 141 en gebed