1-7 Januarie
JOB 32-33
Lied 102 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Vertroos dié wat met angstigheid sukkel
(10 min.)
Behandel ander soos vriende (Job 33:1; it-1-E 710)
Probeer verstaan hoe hulle voel, en moet hulle nie oordeel nie (Job 33:6, 7; w14 6/15 25 ¶8-10)
Voordat jy praat, luister en dink soos Elihu gedoen het (Job 33:8-12, 17; w20.03 23 ¶17-18; sien voorblad)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Job 33:25 – Hoe help hierdie vers ons om ’n gebalanseerde beskouing van ons voorkoms te hê soos ons ouer word? (w13 1/15 19 ¶10)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Job 32:1-22 (th studie 12)
4. Belangstelling in ander – Wat Jesus gedoen het
(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 1: Punt 1-2.
5. Belangstelling in ander – Volg Jesus na
(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 1: Punt 3-5 en “Sien ook”.
Lied 116
6. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
7. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 4, venster op bl. 30