Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

22-28 Januarie

JOB 38-39

22-28 Januarie

Lied 11 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Neem jy die tyd om na die skepping te kyk?

(10 min.)

Nadat Jehovah die aarde geskep het, het hy die tyd geneem om na sy werk te kyk (Ge 1:​10, 12; Job 38:​5, 6; w21.08 9 ¶7)

Die engele het die tyd geneem om na Jehovah se skepping te kyk (Job 38:7; w20.08 14 ¶2)

Ons kan ons vertroue in Jehovah versterk as ons die tyd neem om na die skepping te kyk, en dit te waardeer (Job 38:​32-35; w23.03 17 ¶8)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Job 38:​8-10 – Wat leer hierdie vers ons oor Jehovah as ’n Wetgewer? (it-2-E 222)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(2 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Eindig die gesprek op ’n positiewe noot wanneer jy besef dat die persoon nie wil praat nie (lmd les 2: Punt 3).

5. Volg op

(5 min.) HUIS TOT HUIS. In ’n vorige gesprek, het die persoon vir jou gesê dat hy onlangs ’n geliefde in die dood verloor het (lmd les 9: Punt 3).

6. Toespraak

(5 min.) lmd Aanhangsel A: Punt 1 – Tema: Huidige gebeure en gesindhede wys dat dinge binnekort gaan verander (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 111

7. As ons na die skepping kyk, help dit ons om die groter prentjie in gedagte te hou

(15 min.) Bespreking.

Toe Job deur sy drie vriende en deur Satan aangeval was, het Job net aan sy eie probleme en die onregverdige behandeling gedink.

Lees Job 37:14. Vra dan vir die gehoor:

Wat moes Job doen om weer sy geestelike balans te vind?

Wanneer ons deur ons probleme oorweldig voel, kan dit ons help om na die skepping te kyk. Dit sal ons help om Jehovah se grootheid te onthou, om ons begeerte te versterk om lojaal aan hom te bly en om ons vertroue op te bou in sy vermoë om vir ons te sorg. – Mt 6:26.

Speel die VIDEO Lesse uit die boek Job—Die diereskepping. Vra dan vir die gehoor:

Hoe het hierdie video jou vertroue in Jehovah versterk?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 4 ¶13-20

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 54 en gebed