Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

29 Januarie–4 Februarie

JOB 40-42

29 Januarie–4 Februarie

Lied 124 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Wat ons kan leer uit Job se ondervinding

(10 min.)

Hou in gedagte dat jy nie so baie soos Jehovah weet nie (Job 42:​1-3; w10 10/15 3-4 ¶4-6)

Wees bereid om raad van Jehovah en sy organisasie te aanvaar (Job 42:​5, 6; w17.06 25 ¶12)

Jehovah beloon dié wat lojaal aan hom bly al gaan hulle deur moeilike tye (Job 42:​10-12; Jak 5:11; w22.06 25 ¶17-18)

Jehovah het Job vir sy integriteit beloon

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Job 42:7 – Teen wie het Job se drie vriende eintlik gepraat, en hoe help dit ons wanneer mense ons spot? (it-2-E 808)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon is nie ’n Christen nie (lmd les 5: Punt 3).

5. Maak dissipels

6. Toespraak

(4 min.) lmd Aanhangsel A: Punt 2 – Tema: Die aarde gaan nooit vernietig word nie (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 108

7. Help ander om Jehovah se liefde te voel

(15 min.) Bespreking.

Ons is gelukkig om ’n God wat liefde is, te aanbid (1Jo 4:​8, 16). Jehovah se liefdevolle persoonlikheid trek ons na hom toe en motiveer ons om na aan hom te bly. As Jehovah se skape voel ons almal dat Jehovah ons liefhet.

Ons doen ons bes om Jehovah se liefde na te volg in die manier hoe ons ons familielede, broers en susters en ander behandel (Job 6:14; 1Jo 4:11). Deur liefde aan ander te bewys, help ons hulle om Jehovah te leer ken en nader aan hom te kom. Maar as ons nie liefde aan ander bewys nie, vind hulle dit dalk moeilik om Jehovah se liefde te voel.

Speel die VIDEO Ons het Christelike liefde in Jehovah se familie gekry. Vra dan vir die gehoor:

Wat het jy uit die ondervinding van Lei Lei en Mimi geleer oor die belangrikheid daarvan om liefde te wys?

Wat kan ons doen om ons broers en susters te help om Jehovah se liefde te voel?

  • Sien hulle as Jehovah se kosbare skape. – Ps 100:3.

  • Praat met hulle op ’n manier wat hulle aanmoedig. – Ef 4:29.

  • Probeer verstaan hoe hulle voel. – Mt 7:​11, 12.

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 126 en gebed