Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

5-11 Februarie

PSALM 1-4

5-11 Februarie

Lied 150 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Kies kant vir God se Koninkryk

(10 min.)

[Speel die VIDEO Inleiding tot Psalms.]

Menseregerings het hulleself vyande van God se Koninkryk gemaak (Ps 2:2; w21.09 15 ¶8)

Jehovah gee almal die geleentheid om kant te kies vir sy Koninkryk (Ps 2:​10-12)

VRA JOU AF: ‘Is ek vasbeslote om op elke manier moontlik neutraal te bly wanneer dit kom by hierdie wêreld se politieke sake, selfs al maak dit my lewe moeiliker?’ – w16.04 24 ¶11.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 1:4 – Op watter manier is die goddeloses soos “die kaf wat deur die wind weggewaai word”? (it-1-E 425)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Natuurlikheid – Wat Filippus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 2: Punt 1-2.

5. Natuurlikheid – Volg Filippus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 2: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 32

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 61 en gebed