Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

13-19 Januarie

PSALM 135-137

13-19 Januarie

Lied 2 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Ons Here is groter as alle ander gode”

(10 min.)

Jehovah het gewys dat hy beheer het oor die hele skepping (Ps 135:​5, 6; it-2-E 661 ¶4-5)

Hy verdedig sy volk (Eks 14:​29-31; Ps 135:14)

Hy ondersteun ons wanneer ons mismoedig is (Ps 136:23; w21.11 6 ¶16)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 135:​1, 5 – Hoekom word die uitdrukking “Jah” baie keer in die Bybel gebruik? (it-1-E 1248)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Ruil kontakbesonderhede uit met iemand wat wys dat hy belangstel (lmd les 2: Punt 4).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Nooi die persoon na ’n vergadering (lmd les 9: Punt 4).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Demonstrasie. Ijwfq artikel 7 – Tema: Is Jehovah se Getuies Christene? (th studie 12)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 10

7. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 90 en gebed