Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

27 Januarie–2 Februarie

PSALM 140-143

27 Januarie–2 Februarie

Lied 44 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Doen alles wat jy kan nadat jy vir hulp gebid het

(10 min.)

Wees bereid om raad te aanvaar (Ps 141:5; w22.02 12 ¶13-14)

Dink na oor hoe Jehovah ons in die verlede gehelp het (Ps 143:5; w10 3/15 32 ¶4)

Probeer om dinge te sien soos Jehovah dit sien (Ps 143:10; w15 3/15 32 ¶2)

Psalm 140-143 bevat nie net Dawid se smeekgebede nie, maar dit wys ook hoe hy in ooreenstemming daarmee opgetree het.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 141:​1, 2 – Hoe het koning Dawid gewys dat hy die voorreg van gebed waardeer? (w22.07 20 ¶2)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Begin ’n gesprek nadat jy iemand op ’n praktiese manier gehelp het (lmd les 3: Punt 5).

5. Volg op

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Die persoon sê vir jou dat hy besig is (lmd les 7: Punt 3).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Demonstrasie. ijwfq artikel 21 – Tema: Waarom aanvaar Jehovah se Getuies nie bloedoortappings nie? (th studie 7)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 141

7. Wees voorbereid vir mediese situasies

(15 min.) Bespreking.

Jehovah belowe om “’n hulp [te wees] wat maklik gevind kan word in moeilike tye” (Ps 46:1). Mediese situasies kan baie keer angs veroorsaak. Maar Jehovah het vir ons alles gegee wat ons nodig het om voorbereid te wees vir sulke situasies. Byvoorbeeld, sy organisasie voorsien die durable power of attorney (DPA), die Identity Card, a en ander mediese dokumente, b sowel as die Hospitaalskakelkomitee (HLC). Hierdie voorsienings help ons om God se wet oor bloed te gehoorsaam. – Han 15:​28, 29.

Speel die VIDEO Is jy voorbereid vir mediese situasies? Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe het dit party gehelp om ’n DPA in te vul?

  • Hoe het die dokument Inligting vir swanger moeders (S-401) party gehelp?

  • Hoekom is dit goed om die HLC so gou as moontlik in enige situasie te kontak waarin jy dalk in die hospitaal opgeneem moet word of ’n operasie of behandeling, soos kankerbehandeling, moet kry, selfs as dit lyk asof die bloedkwessie nie betrokke sal wees nie?

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 103 en gebed

a Gedoopte verkondigers kan ’n DPA by die lektuurkneg kry, asook ’n Identity Card vir hulle minderjarige kinders.

b Inligting vir swanger moeders (S-401), Inligting vir pasiënte wat operasies of chemoterapie nodig het (S-407) en Inligting vir ouers wie se kind mediese behandeling nodig het (S-55) kan by die ouermanne aangevra word wanneer jy dit nodig het.