Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

3-⁠9 Februarie

PSALM 144-146

3-⁠9 Februarie

Lied 145 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Gelukkig is die volk wie se God Jehovah is!”

(10 min.)

Jehovah seën dié wat op hom vertrou (Ps 144:​11-15; w18.04 32 ¶3-4)

Ons vind vreugde in ons hoop (Ps 146:5; w22.10 28 ¶16-17)

Dié wie se God Jehovah is, sal vir ewig gelukkig wees (Ps 146:10; w18.01 26 ¶19-20)

Wanneer ons Jehovah getrou dien, kan ons gelukkig wees al het ons probleme

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 145:​15, 16 – Hoe behoort hierdie verse die manier te beïnvloed waarop ons diere behandel? (it-1-E 111 ¶9)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon sê dat hy ’n student by ’n universiteit is (lmd les 1: Punt 5).

5. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Noem en bespreek ’n video uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (lmd les 7: Punt 4).

6. Toespraak

(4 min.) lmd Aanhangsel A: Punt 7 – Tema: ’n Vrou moet diep respek vir haar man hê (th studie 1).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 59

7. Jehovah wil hê dat jy gelukkig moet wees

(10 min.) Bespreking.

Jehovah is die gelukkige God (1Ti 1:11). Hy het vir ons baie wonderlike geskenke gegee wat wys hoe baie hy ons liefhet en dat hy wil hê dat ons gelukkig moet wees (Pr 3:​12, 13). Kom ons kyk na twee van hierdie geskenke – kos en geluide.

Speel die VIDEO Die skepping bewys dat Jehovah wil hê dat ons regtig bly moet weesLekker kos en Lieflike geluide. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe oortuig hierdie geskenke van Jehovah ons dat hy wil hê dat ons gelukkig moet wees?

Lees Psalm 32:8. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe help die feit dat jy weet dat Jehovah wil hê dat jy gelukkig moet wees jou om die leiding te volg wat hy deur middel van die Bybel en sy organisasie voorsien?

8. Plaaslike behoeftes

(5 min.)

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 22 ¶1-6

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 85 en gebed