’n Verkondiger vertel ’n teeplukker van die goeie nuus in Kameroen

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Julie 2016

Voorgestelde aanbiedings

Idees om Die Wagtoring en die brosjure Goeie nuus wat van God kom! aan te bied. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Loof Jehovah, die Hoorder van gebed

Waarom is dit goed om jou beloftes aan God ’n saak van gebed te maak? Hoe kan jou gebede toon dat jy op God vertrou? (Psalm 61-65)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

’n Eenvoudige lewe help ons om God te loof

Wat kan ’n eenvoudige lewe jou help om te doen? Hoe kan jy Jesus se lewenswyse navolg?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah se volk is ywerig vir ware aanbidding

Wat kan ons uit Dawid se ywer leer? Wat beweeg ons ywer om ons te doen? (Psalm 69-72)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kan jy dit ’n jaar lank probeer?

’n Bevredigende lewe met baie seëninge wag op diegene wat bereid is om te pionier.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Roosters vir die gewone pionierdiens

Dit sal jou dalk verbaas om te sien dat selfs party met beperkte tyd of energie die gewone pionierdiens kan betree.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Dink aan die handelinge van Jehovah

Wat sluit Jehovah se handelinge en werke in? Hoe kan dit ons tot voordeel strek as ons oor Jehovah se handelinge peins? (Psalm 74-78)

SKATTE UIT SE WOORD

Wie is die belangrikste persoon in jou lewe?

Die skrywer van Psalm 83 het getoon dat Jehovah God die belangrikste Persoon in sy lewe is. Hoe kan ons toon dat dit ook in ons lewe die geval is?