Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Vraag: Dink jy dat enigiemand die Bybel kan vernietig as dit ’n boek is wat van God kom?

Teks: Jes 40:8

Aanbod: Hierdie artikels bespreek hoe die Bybel behoue gebly het ondanks pogings om dit te vernietig.

DIE WAGTORING (agterblad)

Vraag: Ek wil graag hoor wat jou opinie oor hierdie vraag is. [Lees die eerste vraag op bladsy 16.] Party mense glo dat godsdiens ’n menslike instelling is. Ander dink dat God godsdiens gebruik om ons na hom toe te trek. Wat dink jy?

Teks: Jak 1:27

Aanbod: Hierdie artikel verduidelik wat die Bybel verder oor hierdie onderwerp sê. Ek sal graag wil terugkom om ’n paar punte uit hierdie artikel met jou te bespreek.

GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM!

Vraag: Baie mense sê dat dit voel asof hulle die koerant lees wanneer hulle Bybelprofesieë lees. Watter van hierdie voorspelde toestande het jy al gesien of van gehoor?

Teks: 2Ti 3:1-5

Aanbod: Hierdie brosjure verduidelik waarom sulke toestande eintlik goeie nuus beteken vir diegene wat lief is vir God. [Vestig die aandag op les 1, vraag 2.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.