Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25-31 Julie

PSALM 79-86

25-31 Julie
  • Lied 138 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wie is die belangrikste persoon in jou lewe?”: (10 min.)

    • Ps 83:1-5—Jehovah se naam en sy soewereiniteit moet vir ons van die allergrootste belang wees (w08 10/15 13 ¶7-8)

    • Ps 83:16—Ons standvastigheid en volharding strek Jehovah tot eer (w08 10/15 15 ¶16)

    • Ps 83:17, 18—Jehovah is die belangrikste Persoon in die ganse heelal (w11 5/15 16 ¶1-2; w08 10/15 15-16 ¶17-18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 79:9—Wat leer hierdie vers ons oor ons gebede? (w06 7/15 12 ¶5)

    • Ps 86:5—In watter sin is Jehovah “vergewensgesind”? (w06 7/15 12 ¶9)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 85:8–86:17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 111

  • Het God ’n naam?: (15 min.) Begin deur die jw.org-video Het God ’n naam? te speel. (Kyk onder PUBLIKASIES > BOEKE & BROSJURES. Vind dan die Goeie nuus-brosjure. Hierdie video kan gevind word onder die les met die titel “Wie is God?”) Bespreek dan die volgende vrae: Hoe kan ons hierdie video gebruik wanneer ons informeel, in die openbaar en van huis tot huis getuig? Watter goeie ondervindinge het jy al met hierdie video gehad?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 20 ¶14-26, en hersiening van hoofstuk

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 143 en gebed

    Let wel: Speel die lied asseblief eers een keer deur, en vra dan die gemeente om die nuwe lied te sing.