Voorgestelde gesprekke
●○○ EERSTE BESOEK
Vraag: Hoe kan getroude paartjies hulle huwelik sterk maak?
Teks: Ef 5:33
Volgende keer: Hoe kan ouers hulle kinders leer om verantwoordelik te wees?
○●○ EERSTE HERBESOEK
Vraag: Hoe kan ouers hulle kinders leer om verantwoordelik te wees?
Teks: Spr 22:6
Volgende keer: Wat kan jongmense doen om probleme te vermy?
○○● TWEEDE HERBESOEK
Vraag: Wat kan jongmense doen om probleme te vermy?
Teks: Spr 4:5, 6
Volgende keer: Waar kan ons wysheid kry wat ons elke dag kan help?