Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

16-22 Julie

LUKAS 10-11

16-22 Julie
  • Lied 100 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die gelykenis van die goeie Samaritaan”: (10 min.)

    • Lu 10:29-32 — ’n Priester en ’n Leviet het niks gedoen om ’n ander Jood te help nadat hy deur rowers aangeval is nie [Speel “Die pad van Jerusalem na Jerigo”, media oor Lukas 10:30 in nwtsty.] (w02 9/1 16-17 ¶14-15)

    • Lu 10:33-35 — ’n Samaritaan het groot liefde gewys aan die Joodse man wat aangeval was (“’n sekere Samaritaan”, “sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi”, “’n herberg”, studienotas oor Lu 10:33, 34 in nwtsty)

    • Lu 10:36, 37 — Ons moet wys dat ons vir almal lief is, en nie net vir mense van dieselfde sosiale klas, ras, stam of nasie as ons nie (w98 7/1 31 ¶2)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 10:18 — Wat het Jesus bedoel toe hy vir die 70 dissipels gesê het: “Ek het begin sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het”? (“Ek het begin sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het”, studienota oor Lu 10:18 in nwtsty; w08 3/15 31 ¶11)

    • Lu 11:5-9 — Wat leer ons oor gebed in die illustrasie van die man wat nie opgegee het nie? (“Vriend, leen my drie brode”, “Hou op om my lastig te val”, “onbeskroomde volharding”, studienotas oor Lu 11:5-9 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 10:1-16

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon sê iets wat algemeen in julle gebied gesê word wat die gesprek kan laat doodloop.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon sê vir jou dat hulle besig is om te eet.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE