Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

2-8 Julie

LUKAS 6-7

2-8 Julie
  • Lied 109 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wees vrygewig met die maat waarmee julle uitmeet”: (10 min.)

    • Lu 6:37 — As ons ander vergewe, sal mense ons ook vergewe (“Hou aan om vry te laat, en julle sal vrygelaat word”, studienota oor Lu 6:37 in nwtsty; w08 5/15 9-10 ¶13-14)

    • Lu 6:38 — Ons moet dit ’n gewoonte maak om vir ander te gee (“Gee altyddeur”, studienota oor Lu 6:38 in nwtsty)

    • Lu 6:38 — Met die maat waarmee ons uitmeet, sal ander aan ons uitmeet (“julle skoot”, studienota oor Lu 6:38 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 6:12, 13 — Hoe het Jesus ’n goeie voorbeeld gestel wat Christene kan help wanneer hulle groot besluite moet maak? (w07 8/1 6 ¶1)

    • Lu 7:35 — Hoe kan Jesus se woorde ons help as ander leuens oor ons versprei en ons naam deur die modder sleep? (“sy kinders”, studienota oor Lu 7:35 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 7:36-50

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 108

  • Wees vrygewig, net soos Jehovah: (15 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    • Hoe het Jehovah en Jesus gewys dat hulle vrygewig is?

    • Hoe seën Jehovah ons wanneer ons vrygewig is?

    • Wat beteken dit om vrygewig te wees wanneer ons vergewe?

    • Hoe kan ons vrygewig wees met ons tyd?

    • Hoe kan ons vrygewig wees wanneer ons ander prys?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 10 ¶1-8

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 57 en gebed