Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 12-13

“Julle is meer werd as baie mossies”

“Julle is meer werd as baie mossies”

12:6, 7

Hoekom het Jesus die woorde in Lukas 12:6, 7 gesê? Ons lees in vers 4 dat Jesus vir sy volgelinge gesê het om nie bang te wees vir dié wat dalk teen hulle is of vir dié wat hulle kan doodmaak nie. Jesus het sy dissipels voorberei op die teenstand wat hulle later sou kry. Hy het hulle verseker dat elkeen van Jehovah se knegte vir Hom waardevol is en dat Hy nie sal toelaat dat hierdie slegte dinge vir altyd sal aanhou nie.

Hoe kan ons, net soos Jehovah, wys dat ons besorgd is oor dié wat vervolg word?

Waar kan ons die jongste nuus kry oor Getuies van Jehovah wat as gevolg van hulle geloof in die tronk is?

Hoeveel broers en susters is daar in die tronk?