Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

30 Julie – 5 Augustus

LUKAS 14-16

30 Julie – 5 Augustus
  • Lied 125 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die gelykenis van die verlore seun”: (10 min.)

    • Lu 15:11-16 — ’n Rebelse seun het sy erfporsie gemors op ’n uitspattige lewe (“’n Sekere man het twee seuns gehad”, “die jongste van hulle”, “verkwis”, “’n losbandige lewe”, “om varke op te pas”, “karobpeule”, studienotas oor Lu 15:11-16 in nwtsty)

    • Lu 15:17-24 — Hy het berou gehad en is deur sy liefdevolle pa terugverwelkom (“teen u”, “huurlinge”, “hom teer gesoen”, “u seun genoem te word”, “kleed . . . ring . . . sandale”, studienotas oor Lu 15:17-24 in nwtsty)

    • Lu 15:25-32 — Die oudste seun se denkwyse is reggestel

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 14:26 — Wat word bedoel met die woord “haat” in hierdie vers? (“haat”, studienota oor Lu 14:26 in nwtsty)

    • Lu 16:10-13 — Wat wou Jesus hê moes sy dissipels verstaan toe hy van “onregverdige rykdom” gepraat het? (w17.07 8-9 ¶7-8)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 14:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi dan die persoon na die vergadering.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 32 ¶14-15 *

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 19 Boek: ‘Hou julle in God se liefde’