Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die verlore seun keer terug

Die verlore seun keer terug

KYK NA DIE VIDEO DIE VERLORE SEUN KEER TERUG, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wat het David begin doen wat gewys het dat hy stadig maar seker sy vriendskap met Jehovah verloor het, en wat het sy gesin en die ouer manne gedoen om hom te probeer help?

  • Hoe het broer en suster Barker ’n goeie voorbeeld as ouers gestel?

  • Watter lesse leer ons uit hierdie video oor . . .

    • die gevaar daarvan om sekulêre werk die middelpunt van ons lewe te maak?

    • slegte vriende?

    • hoe ons na raad moet luister?

    • berou en vergifnis?