Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 14-16

Die gelykenis van die verlore seun

Die gelykenis van die verlore seun

15:11-32

’n Paar lesse wat ons uit hierdie gelykenis leer.

  • Dit is ’n goeie ding om by God se volk te bly, waar ons veilig is en waar ons in die sorg van ons liefdevolle hemelse Vader is

  • As ons weg van God af beweeg, moet ons nederig wees en terugkom met die volle vertroue dat Jehovah bereid is om ons te vergewe

  • Soos Jehovah, moet ons diegene wat berou toon en na die gemeente terugkeer, uit die hart verwelkom