9-15 Julie
LUKAS 8-9
Lied 13 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat is nodig om ’n volgeling van Jesus te word?”: (10 min.)
Lu 9:57, 58 — Dié wat Jesus volg, moet op Jehovah vertrou (it-2-E 494)
Lu 9:59, 60 — Dié wat Jesus volg, stel God se Koninkryk eerste in hulle lewe (“my vader te begrawe”, “Laat die dooies hulle dooies begrawe”, studienotas oor Lu 9:59, 60 in nwtsty)
Lu 9:61, 62 — Dié wat Jesus volg, kan nie toelaat dat die dinge in die wêreld hulle aandag aftrek nie (“Ploegwerk”, media oor Lu 9:61, 62 in nwtsty; w12 4/15 15-16 ¶11-13)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 8:3 — Hoe het hierdie Christene Jesus en die apostels “bedien”? (“hulle . . . bedien het”, studienota oor Lu 8:3 in nwtsty)
Lu 9:49, 50 — Hoekom het Jesus nie ’n man gekeer om demone uit te dryf nie, al was hy nie ’n volgeling van Jesus nie? (w08 3/15 31 ¶2)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 8:1-15
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Toespraak: (6 min. of minder) w12 3/15 27-28 ¶11-15 — Tema: Moet ons spyt wees oor enige opofferings wat ons ter wille van die Koninkryk gemaak het?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 10 ¶9-15 en venster “Waarna soek ek in ’n huweliksmaat?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 110 en gebed