12-18 Julie
DEUTERONOMIUM 13-15
Lied 38 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoe die Wet gewys het dat Jehovah besorg is oor die armes”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 14:21 – Wat kan ons daaruit leer dat die Israeliete verbied is om ’n boklam in sy ma se melk te kook? (w06 4/1 31)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 13:1-18 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Swaarkry – 1Jo 5:19. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Moet nooit bekommerd wees nie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Liefde faal nooit ten spyte van . . . armoede – Kongo.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 10 ¶13-17, venster 10B en 10C
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 71 en gebed