16-22 Augustus
DEUTERONOMIUM 27-28
Lied 89 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Al hierdie seëninge sal . . . julle inhaal”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 27:17 – Hoekom het Jehovah se Wet dit verbied dat iemand sy medemens se grensmerker verskuif? (it-1-E 360)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 28:1-14 (th studie 11)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 6).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 3).
Bybelstudie: (5 min.) lvs 234 ¶21-22 (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe die skepping ons van God se liefde leer”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Die skepping leer ons van Jehovah se liefde.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 12 ¶7-14
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 14 en gebed